Hero Background

Stefan & Phebe

Dae

Ure

Minute

Sekondes

Ons Storie

Ons liefdesverhaal het begin die dag toe Stefan besig was om in te trek by die koshuis vir nog ’n universiteitsjaar. Terwyl tasse rondgesleep en eerstejaars rondbeveel is, sien hy skielik vir Phebe. Hy was so stomgeslaan dat hy nie eers haar broer (sy vriend) langs haar gesien het nie. Liefde op die eerste oogopslag! Na vele suksesvolle pogings om naby haar te kom en haar beter te leer ken, het hy die moed bymekaar geskraap vir die groot gesprek... Om vir David te vra of hy sy suster op ’n date kan vat. Ons eerste date was by Mustang Sally’s en dit het gelukkig baie goed verloop, al het Stefan soos ’n ontsnapte tronkvoël gelyk. Sy hare was kort geskeur, met ’n ster agter op sy kop uitgesny as deel van die koshuis se ontgroening. Gelukkig weet ons Phebe het nie net vir sy looks gegaan nie! Vier jaar later staan ons hier, vol liefde, lag en ongelooflike herinneringe, en ons kan nie wag om die volgende hoofstuk aan te pak en ons lewe saam te begin nie!

Belangrike Inligting

Waar

Venue Nouveau

View on Maps

Wanneer

27 April 2026

Die seremonie begin 15:00 en eindig 23:00. Gaste moet teen 14:30 arriveer.

Kleredrag

Semi-formeel

Die (opsionele) tema is herfskleure.

Kroeg

Kontantkroeg

Venue Nouveau het slegs kaartfasiliteite beskikbaar. NB: alle drank moet op die perseel bestel word.

Verblyf

KammaFrans Guesthouse
KammaFrans Guesthouse

Country-style lodging featuring a garden, a deck & a BBQ area, plus airy dining space.

View on Maps
Windmills Rest
Windmills Rest

98 Cole Rd, Pretoria East, Isidule, 0084, South Africa

View on Maps
Die Woestynroos Gastehuis
Die Woestynroos Gastehuis

Plot 241 Zwavelpoort St, Pretoria East, Isidule, 0060, South Africa

View on Maps

Geskenke

U teenwoordigheid is ons grootste geskenk, maar indien u ’n geskenk wil gee sal ons ’n finansiële bydrae tot ons nuwe lewe saam waardeer. Vind die bankbesonderhede hieronder.

Bank:

Account holder:

Account type:

Account number:

Branch code:

FNB/RMB

Stefan Coetzee

Savings Account

63189190556

250655

RSVP

Soek gerus vir u naam in die velde hieronder.

Naam

Van

Gallery photo 1
Gallery photo 2
Gallery photo 3
Gallery photo 4
Gallery photo 5
Gallery photo 6
Image

Ons sien uit om die dag saam met julle te vier!